Vroegherfs. Die jaar word ryp in goue akkerblare, in wingerd wat verbruin, en witter lug wat daglank van die nuwe wind en klare son deurspoel word; elke blomword vrug, tot selfs die traagstes; en die eerste blare val so stilweg in die rookvaal bos en laan, dat die takke van die lang populiere al teen elke ligte môre witter staan.NP van Wyk Louw - Stellenbosch Airport gallérie photo au Panoramio

Afficher une page unique gallérie photo Stellenbosch Airport
Image vue d'origine (nouvelle fenêtre)
Stephan van Vuuren., 23 February 2012